Vottle - Free classifieds

Leer skryf by 'n gepubliseerde skrywer - van idee tot publikasie.
Price on Request

Wou jy nog altyd skryf? Het jy al iets vir 'n uitgewer gestuur en geen terugvoer gekry nie? Is jy op soek na 'n bekostigbare kursus met kwaliteit studiemateriaal, volledige, persoonlike terugvoer op jou skryfwerk asook publikasie-geleenthede?

Reageer op die advertensie en ontvang 'n e-brosjure wat alles oor die gewilde Skryfgeheime-kursusse aan jou sal verduidelik. Of besoek
http://www.skryfgeheime.co.za en vind uit hoe om sukses te behaal.

SKRYFGEHEIME-STUDENTE BEHAAL SUKSES OP TALLE GEBIEDE:
----- Original Message -----
From: Elrien Scheepers
To: Janie Oosthuysen

Janie

Dankie vir jou raad – ek het gisteraand die kontrak deurgelees en besef dat daar dinge is wat ek nie verstaan nie – gedink om jou te vra. Gaan dit nog 'n paar keer moet deurlees om beter te snap! Dat 300 woorde nou kan ontwikkel in 20x meer woorde om te oorweeg. Dankie dat jy al die publikasiekanse so na ons toe aanstuur, dit maak dit alles baie opwindend.

Groete
Elrien

Skryfgeheime is die enigste skryfskool met 'n geld-terug-waarborg. Moenie die geleentheid deur jou vingers laat glip nie. Skryf in vir 'n kursus en skryf saam.
Image 0

At a glance
Unique Reference: 1448414
On offer: Price on Request
Location: South Africa
Date posted: 18 December 2011
Viewed: 4206 times
Posted by:Unknown User


   

Additional information
Condition: New

No comments have been posted for this advert.