Vottle - Free classifieds

Leer skryf 'n kinder-, jeug- of prenteboek op die maklike manier.
Price on Request

Stories skryf kan 'n lonende loopbaan of stokperdjie wees. Skryf in vir enige van Janie Oosthuysen se suksesvolle Skryfgeheime-kursusse en leer ken al haar skryfgeheime. Dis prettig, prakties, markverwant en een-op-een.

Jy werk per e-pos teen jou eie pas onder die direkte leiding van 'n skrywer/redakteur wat al amper 200 suksesvolle boeke geskryf, vertaal en geredigeer het.

Klink dit "scary"? Dis die beste en doeltreffendste manier om te leer skryf.

Vir meer inligting besoek die Skryfgeheime-webwerf by
http://www.skryfgeheime.co.za. Of reageer op die advertensie en ontvang 'n e-brosjure met volle info.

SKRYF NOU IN VIR:
* Die Algemene Kreatiewe Skryfkursus
* Die Prenteboek-kursus
* Die Kinder- en jeugboek-kursus

ONLANGSE SUKSESVERHALE:
* Lizelle le Roux - Zolise se droom
* Wilna de Klerk - Blou Bul
* Jeanette van As - Die towergrot

Skryf in vir 'n kursus en skryf saam!
Besoek:
http://www.skryfgeheime.co.za
Image 0

At a glance
Unique Reference: 1666367
On offer: Price on Request
Location: South Africa
Date posted: 18 December 2011
Viewed: 1643 times
Posted by:Unknown User


   

Additional information

No comments have been posted for this advert.