Vottle - Free classifieds

Skryfskool - afstandkursusse - leer skryf by kenners.

Soek jy ’n kursus wat jou die beste kans op publikasie bied teen die laagste moontlike prys, met ’n vinnige respons op werkstukke (uiters sewe dae), ’n studieleier met vertroue in haar produk en waartydens jy regtig gaan leer skryf?

Dan is die SKRYFGEHEIME-kursusse net vir jou!

Dis prettig, prakties, stap-vir-stap en een-op-een. Jy ontvang tot 12 maande lank die hulp en bystand van Janie Oosthuysen, 'n bekroonde skrywer wat al amper 200 boeke geskryf, vertaal en geredigeer het.

Waarom 'n drie dae lange kursus bywoon waartydens jy geen persoonlike terugvoer op jou skryfwerk ontvang nie as jy 'n jaar lank deur 'n kundige gehelp kan word, van idee tot publikasie?

SKRYFGEHEIME IS DIE ENIGSTE SKRYFSKOOL MET 'N GELD-TERUG-WAARBORG.

SKRYF NOU IN VIR:
* Die Kinder- en jeugboek-kursus
* Die Prenteboek-kursus
* Die Algemene Kreatiewe Skryfkursus


Lees die terugvoer van ander nuwe skrywers:

"Ek kan nie glo hoe baie ek binne ’n kort tydjie geleer het nie." Kallie Hagemeyer – Kriel

"Ek wil net vir jou sê dat ek die kursus ongelooflik baie geniet." Elsa van Nieuwenhuyzen – Saldanha

"Hierdie kursus, met jou as mentor, is die beste R4 000 wat ek nog gespandeer het." Lizelle le Roux – Robertson

WIL JY MEER WEET?

Gaan na
http://www.skryfgeheime.co.za of reageer op hierdie advertensie. Jy sal 'n e-brosjure ontvang met volle inligting ook oor suksesverhale en die maklike betaalplan.
Image 0

At a glance
Unique Reference: 1576763
Location: North West Province, South Africa
Date posted: 18 December 2011
Viewed: 2480 times
Posted by:Unknown User
Contact telephone: Click me!


   

No comments have been posted for this advert.