Kusa geregistreerde honde(10 Champions in the last 3 generations). NUWE WERPSEL 2012 nou beskikbaar. Ouers goed opgelei, uit puik bloedlyne,jag self en het Natural Ability Test op 6 mnde geslaag. Honde met 'n pragtige persoonlikheid. Verwysings van kopers wat alreeds gekoop het is beskikbaar, skakel Lucia by 082 4110818.Tefies:R3900.00;Reuntjies: R3500.00
Handleiding vir opleiding en nuttige wenke is deel van die transaksie. Hondjies reeds begin met opleiding voordat hulle na hul nuwe huise gaan (Sit, stay, come, retrieve, loud niose and heel) en hulle reageer gewoonlik puik!