Vottle - Free classifieds

Italian Greyhounds
R 1,900.00

RUFALU Italiaanse (klein)pedigee windhondjies/Greyhounds, werpsel nou beskikbaar (one blue/brown eye male available) ,klein soort, opreg,inge-ent en ontwurm. Beide ouers kan besigtig word almal is blou (grys) met wit, pragtige sterk gesonde hondjies wat puik kinder- en huishonde sal maak. hulle haar-pels is baie kort en hulle mors omtrent glad nie! Uitstekende kwaliteit teen n billike prys van R1900 elk. Skakel Lucia by 082 411 0818 vir meer inligting.
Image 0 Image 1 Image 2 Image 3 Image 4

At a glance
Unique Reference: 1571175
For sale: R 1,900.00
eBucks Not accepted
Location: Rayton, Gauteng
Date posted: 24 May 2012
Viewed: 2392 times
Posted by: RB
Contact telephone: Click me!


   

No comments have been posted for this advert.