Vottle - Free classifieds

Kwaliteit plaveisel diens aangebied! Quality paving offered!
Price on Request

Is daar dele van jou erf om jou huis wat jou al lank pla omdat dit morsig lyk na reën, jou oprit wat miskien aandag kort om gelyk gemaak te word, dele om jou braaiplek of swembad wat aandag kort, ens?
Ons is ‘n gevestigde plaveiselbesigheid met 22 jaar ondervinding. Ons werk met enige tiepe stene soos sement plaveistene, klei plaveistene, sement blokke, cobblestones, ens en ons waarborg ons vakmanskap.
Indien u van ons dienste gebruik wil maak en u is woonagtig in die Paarl, Wellington en Franschhoek areas kontak ons gerus vir gratis kwotasies en vriendelike, earlike
hulp en raat!
U kan ons kontak by Human Plaveisel 021 8632371 of 083 5143382, kontak persoon is Riaan. U is ook welkom om ons te e-pos by humanr@telkomsa.net – Indien u dus ontevrede is met dele van u erf skakel ons gerus dadelik!
Image 0 Image 1 Image 2

At a glance
Unique Reference: 1903585
On offer: Price on Request
Location: Paarl, Western Cape
Date posted: 30 January 2012
Viewed: 408 times
Posted by:Unknown User
Contact telephone: Click me!


   

No comments have been posted for this advert.