Vottle - Free classifieds

Tussenstedelike Vervoer van karre en privaat motorvoertuie per pad
Price on Request

Benodig u vervoer van ʼn motor tussen stede in Suid Afrika?

Ons fasiliteer jou behoeftes en administreer die kompleet proses:

o Depot-na-Depot diens teen bekostigbare tariewe – jy neem die voertuig na ʼn Depot in die stad van waar die kar gelaai word, die motor word per pad op ʼn trok vervoer en die eienaar of ʼn verteenwoordiger kollekteer dit van die Depot by die bestemming.

o Alternatiewelik kan die voertuig by ʼn straat adres gekollekteer, per pad op ʼn trok vervoer, en by ʼn spesifieke adres afgelewer word (Deur-tot-Deur).

o Spesiale padvervoer trokke bedryf daagliks tussen alle groot stede – Kaapstad, Durban, Johannesburg, Bloemfontein, Oos-Londen en Port Elizabeth.

o Op versoek, vervoer na/vanaf dorpe of naaste rendezvous adres op hoofroetes regoor Suid Afrika beskikbaar.

o Op versoek, vervoer van motors meganies onklaar / ongeluk skade ook beskikbaar.

'n Bekostgbare alternatief - laat ons help om jou motor te vervoer - - spaar op onderhoud kostes en blootstelling aan pad-risiko's.

Ons diens word gelewer aan privaat persone, motor handelaars, meubel vervoerders, versekeraars, verspreiders, motor-huur maatskappye en ander belangstellende of finansiële / professionele instansies.

Onderworpe aan Terme en Voorwaardes.

Kontak: Intu-Afrika Business Consultants vir meer inligting – stuur ʼn epos na bestconsut@lantic.net of skakel Johan 0832862062

Vir gereelde 'updates & exclusive offers' vind ons op Facebook - soek vir 'intu-afrika business consultants' en aktiveer die 'Like' Page tab.


"Specialized Transportation Logistics and Business Management Consulting Services - Nationwide"
Image 0 Image 1 Image 2 Image 3 Image 4

At a glance
Unique Reference: 1577182
On offer: Price on Request
Location: South Africa
Date posted: 28 December 2011
Viewed: 2764 times
Posted by: intu-afrika


   

intu-afrika on 2011-04-06 at 09:16:34
Die bekostigbare alternatief tot die prys van petrol: laat jou motor lang afstand per pad op n trok vervoer word en spaar op brandstof, 'myle op jou kar' en die risikos van 'potholes' ...