Leeupoort Lieflike dubbelverdiepinghuis met jacuzzi te huur naby Thabazimbi Limpopo SA

  • R400.00
  • Published date: June 17, 2017
  • Modified date: September 3, 2017
    • Leeupoort, Thabazimbi, Limpopo, South Africa

Lieflike dubbelverdieping ,Selfsorg 3 slpk huis,kan 6 - 8 mense akkommodeer wat bestaan uit Twee dubbel kamers onder met toilet en stort en een kamer loop deur na sonkamer en dan in tuin ander een loop uit langs sitkamer na die lapa. Die 3 de slpk ensuite badkamer is bo met kingsize bed en tv kamer wat uitloop op n verandah. Met heerlike bank en rottangstoele waar jy kan ontspan en wild bekyk. Hier kan 6 - 8 volw slaap. Daar is n dubbelbed matras wat gebruik kan word vir 2 ekstra persone. Nog plek beskikbaar vir Desember / Januarie 2018
Alles groot hout deure en teels. Oop plan kombuis sitkamer (TV kamer) met hout deure wat uitloop by Lieflike lapa met tafel en stoele.Dstv is beskikbaar bring dekordeerder en kragdraad saam, jacuzzi is buite naby die lapa waar hy geniet kan word. Aircon is op boonste verdieping Dstv is Bring eie lakens, kussingslope en handdoeke.
Lieflike kuierplek by Lapa met jetmaster braai.kyk uit op die reserve, baie privaat en stil area.
Kombuis het gasstoof, mikrogolf asook skottelgoed wasser. Bedrag op advertensie is vir 2 x Volw per nag.
30% deposito word vereis met bespreking. Adminfooi is R250
Kontak Ina nou by 0825630886 of inab1950@gmail.com om bespreking te maak

Useful information

  • Avoid scams by contacting the seller via phone. Don't rely on SMS or email only.
  • Never pay with Western Union, Moneygram or other anonymous payment services
  • Don't buy or sell outside of your country. Don't accept cashier cheques from outside your country
  • This site is never involved in any transaction, and does not handle payments, shipping, guarantee transactions, provide escrow services, or offer "buyer protection" or "seller certification"

Related listings